Dis my eerste probeerslag met n Blogg hoop dit werk reg
Ons het hierdie maand by Die oog aftree oord ingetrek. Hier word nog baie gebou en gebreek maar die mense begin mekaar nou ken en ek dink ons gaan nog lekker hier bly. Daar is maar nog baie groeipyne en glo dat dat alles een van die dae sal glad verloop. Die Nyala wei voor my huis in my tuin en is nogal mak.
Ek sal graag van ander mense wil hoor wat ook hier bly hoe hulle die aftreeoord ondervind.
Hallo Japie
ReplyDeleteEk sal graag wil weet hoe jy die Oog Aftreeoord ervaar het in die afgelope twee jaar. Ek sien dié inskrywing is in 2010 gemaak. Groete!
Hallo Japie,
ReplyDeleteEk vra dieselfde vraag as Elizabeth - ons is albei geïnteresseerd in Die Oog en sal graag meer inligting wil hoor.
Groete, Maree